What’s On

                        
The Drama Factory is an independent, intimate theatre for Somerset West, Strand and surrounds!

Othello: A Woman's Story

None

Love, miscommunication, jealously and betrayal. If you are looking for these things in a play you've come to the right production. Othello is one of those plays where Shakespeare perfectly captures the human condition in a story that is still as relevant today as when it was first performed. Although the language seems foreign, the modern take on this classic drama is set in a world we all understand, but with one big twist. Everyone in the cast is female and all the characters are portrayed female. This gives the actresses the chance to explore characters which they never may have been able to portray and the chance to tell a well known story in a brand new way. You won't know what to expect unless you come watch. All and all this is not your usual Shakespeare experience.

"As women we don't always get the opportunity to play such meaty roles and that is why this production is so important. I have always said that if I was a man, I would play Iago. But now I don't have to be a man. I can be a woman playing a character which I am portraying as female...in a prison setting. Isn't that just perfect? all the scheming and planning all the while behind bars. It can only be fun." said by Regina Malan, who is playing Iago in Othello: A woman's Story.

Book Tickets for Othello: A Woman's Story :

Waneer Trou Jy?

None

Wanneer trou jy? So 'n gepaste vraag, indien iemand verloof is. Indien nie, verskaf dit prima vermaak vir elkeen wat 'n eg Afrikaanse "Stand-Up comedy" wil beleef. Mariette Loubser die skrywer en komediant van "Wanneer trou jy? bied nie net teks maar ook sang in die vorm van parodie en eie komposisie soos sy vertel van vrae en flaters.


Mariette Loubser is 'n sangeres en aktrise vanaf die Boland en is huidiglik gebasseer tussen die Kaap en Johannesburg. Sy is een van min vrolike vroulikes in die relatiewe jong Afrikaanse "Stand-Up comedy" mark. Met 'n agtergrond van kabaret, tv-aanbieding en radiowerk het sy ook voltyds gewerk met jeug en blomme & dekor vir troues en funksies. Tans is sy voltyds op die planke met Wanneer trou jy? Tussen 'n uitverkoopte US Woordfees vertoning, binnelandse en buitelandes vertonings in stede soos Londen, Amsterdam, Utrecht, Dublin en Windhoek, het haar nuwe vertoning Toeris-Toeris onlangs sy debuut gemaak voor 'n uitverkoopte Ou Meul Teater in die Paarl. 

Book Tickets for Waneer Trou Jy?:

Tjiff en Tjaff 3

None

Die karakters van die gewilde KykNET kinderreeks, Tjiff en Tjaff, se splinternuwe vertoning skop af by die Drama Factory hierdie Julie!   Mimi verras die liewe, groen manne met ‘n spesiale uitstappie en een van hul nuwe maatjies gaan boonop nog saam! Kom neem deel aan die nuwe avontuur en beleef van jul gunsteling saam-sing en dans treffers met die span. Mammas en Pappas kan gerus ook hul kamera saambring want daar is ‘n geleentheid vir ‘n gelukkige gehoorlid om die sterre te ontmoet. 

Book Tickets for Tjiff en Tjaff 3: