Show

Plesierengel

None

Dié eenmanstuk is gegrond op Leon van Nierop se blitsverkopers, Plesierengel en Katelknaap. Tristan het in ’n streng en liefdelose huis grootgeword, en tragiese omstandighede dwing hom om ’n sekswerker te word. Hy laat vroue swymel en gou word hy die gewildste en hoogsbetaalde gigolo in Suid-Afrika. Vir Tristan gaan dit egter nie net om seks nie – vir hom is dit belangriker om waarlik lief gehê te word. Gegrond op ware gebeure.

Ruan Wessel wat as jong akteur in onder andere Binnelanders en die rolprente Jou Romeo en Hoofmeisie voor die oë van Suid afrikaners groot geword het vertolk die titelrol in die nuwe eenmanvertoning. 

'Dinge word uit n' ander oogpunt as die romans gesien.'  'Die produksie is nie eksplisiet nie, howel die toneel die stuk erotiesie tonele bevat.

Lees volledige resensie deur AJ Opperman :


https://www.netwerk24.com/netwerk24/kunste/teater-en-dans/plesierengel-gaan-kaap-toe-20220804

There are up upcoming performances of this show available to book now. Browse here for other shows.